Friday, November 25, 2016

Die intieme troue van Johan en Hanti Vermaak op 7 November 2016

Ons het die voorreg gehad om op Maandag 7 November die baie besondere troue seremonie van Johan en Hanti Vermaak hier by Bosduifklip te hou.
Ons wens julle twee n wonderlike nuwe lewe saam toe, dit was regtig heerlik om dit met julle te kon deel.
Dankie Irene Celliers en Nietsie Kotze van Farvalina Flowers vir die pragtige dekor en Ds Frik Kleinhans vir die seremonie.