Wednesday, January 27, 2016

7 Maart 2015: Die besondere troue van JC en Kelly

Die troue van JC en Kelly was baie spesiaal.
Hul het die dekor self gedoen met die hulp van familie en vriende.
Kelly se ouma het al die klein vlaggies gemaak.
Dit was n heerlike intieme troue.
Die pragtige fotos is geneem deur Marli Koen Photography.