Monday, November 24, 2014

Kersdag 2014 Middagete Spyskaart

Ons kersdag spyskaart vir 2014


Seekos:
Gebraaide Mosselsosatie
Gerookte Snoekpatee
Gemarineerde Mossels
Tuisgemaakte Kerrievis
Gerookte Engelvis
Seekos Paella
Gebraaide Snoek


Plaaskos:
Tuisgebakte brode met konfyte
Rys
Soet Patats
Sandveld Aartappels

Hantam Skaapboud
Springbok Bredie
Kerrie Afval
Waterblommetjie bredie

Slaaie:
Mengelslaai
Koringslaai

Nageregte:
Outydse Souskluitjies
Pavlova met vrugte
Peppermint crisp tert
Roomys met tuisgemaakte sjokolade sous

Koffie en Tee

Prys:
Volw: R260
Kinders:
R50    4-6jr
R100  7 - 12 jr
R200  13 - 15 jr