Tuesday, October 26, 2010

Wedding: Reinart and Louise van Wyk 24 September

These wonderful photos of the wedding on 24 September was taken by Riekert Cloete Photography http://www.rcphoto.za.net/



On Friday 24 September Reinhart and Louise got married - all the way from Johannesburg! -  They are such a lovely couple. Hulle het die pragtige groot hart rame self gemaak en die van dekor ook  gedoen saam met hul families - Spesiaal! Baie dankie dat jul  Bosduifklip so mooi "opgedress" het. Dankie dat ons kon deel wees van jul groot dag - dit was n voorreg! Ons wens jul 'n baie lang en gelukkige lewe saam toe. Dankie ook aan Enbur Events en Irene Cilliers vir die dekor en blomme.